9 research outputs found

    Mulat-estetiek: ’n Analise van Adam Small se dramas

    Get PDF
    Opsomming In hierdie artikel word die dramakonvensies van Adam Small ondersoek met besondere aandag aan perspektiewe op die mulat as ’n sosiale gegewe. Hierdie element bied ’n gepaste invalshoek omdat dit enersyds ‘n verskynsel is wat Small in sy dramas en ander skryfwerk aansny en daar andersyds ’n uitgebreide literatuur bestaan waarin oor die dramatiese, lewensbeskoulike en literĂȘr-teoretiese inkleding daarvan besin word. Die werk van onder andere Langston Hughes en Derek Walcott word ondersoek om ’n leesstrategie te ontwikkel waarmee die Small-teks geanaliseer kan word.Web of Scienc
    corecore